Effects of the storage conditions on the stability of natural and synthetic cannabis in biological matrices for forensic toxicology analysis: An update from the literature

Amniota
Tydperk: 260–0 m. jaar gelede
Twee amniote
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Superklas:
(geen rang):
Amniota
Subklasse en ordes

Die Amniota is 'n groep hoër werweldiere, wat deur 'n amnion, 'n vlies wat die embrio beskerm, gekenmerk word.

Kladogram

'n Vereenvoudigde kladogram wat die verwantskap van die huidige Amniota weergee is:

Tetrapoda

Lissamphibia — amfibieë


Amniota
Synapsida

Mammalia — soogdiere


Sauropsida

Testudinata — skilpaaie



Lepidosauria

Rhychocephalia — tuatara



Squamata — akkedisse; slange



Archosauria

Crocodylia — krokodille



Aves — voëls